Ons verbind jou met die beste besighede, diensverskaffers en aanbiedinge in jou dorp, alles op een plek.
Met gedrukte nuusbriewe per dorp én ’n interaktiewe digitale gids, maak kontakNET dit maklik om plaaslik te koop en jou gemeenskap te ondersteun.
Vir besigheidseienaars is dit ’n bekostigbare manier om sigbaarheid te kry, kliënte te bereik en jou onderneming te laat groei.
Vir gemeenskappe beteken dit dat jy vinnig en eenvoudig kan ontdek wie jou om die hoek kan help.
kontakNET: Plaaslik. Sigbaar. Beskikbaar.
Wees ’n stap voor – registreer vooraf jou besigheid en maak seker jy’s van dag een af sigbaar.